Comments

What our guest say about us:

12. Jan, 2017

Michael, Michelle, Emma & Jessie Diener

Baie dankie vir 'n skoon, netjiese, goed-ingerigte en veilige oorslaap fasiliteit. Versamelnes is 5-ster gehalte. Spesiale dank vir jul hulpvaardigheid met ons sleepwaentjie se wiel. Gods seen, goedheid en guns is ons gebed vir julle vir 2017. Baie dankie!

14. Jul, 2016

Ken & Eleanor Gordonsbay, Vanessa Kuilsriver

Thanks for a lovely, homely stay (1 week) in your well appointed, spotlessly clean and comfortable accommodation.

2. Apr, 2016

Kobus & Estelle Pienaar, Queenswood, Pretoria

Baie dankie! Wat kan ons meer sê; al die vorige kommentaar wys net dat hierdie "hawe" vir moeë reisigers, alles bied. Net positiewe kommentaar kan gegee word - gasvryheid, netheid, meer as ten volle toegeruste eenheid, veiligheid en vele meer. God's rykste
seën word jul toegebid!! Ons sal die pragtige ruim eenheid defnitief aanbeveel! Groete

8. Mar, 2016

Pat & Brian Boire, Ontario Canada

Thank you so much for a relaxing stay in a comfortable room. We were able to enjoy eating outside, absorbing the beauty of this marvelous country.

12. Feb, 2016

Botha's van PE

Netjies en goed toegerus

9. Oct, 2015

Steven, Jolandri & Marianka

Baie lekker gebly, gerieflik, netjies en baie skoon! Dankie vir die gasvryheid. Mag God jul ryklik seen.

14. Sep, 2015

Riekie Opperman

Baie dankie - ek was skrikkerig omdat dit die eerste keer is wat ek 'n bespreking oor die internet doen en omdat die prys so billik was. Wat 'n verrassing! Heerlik gebly en heerlik geslaap. Dankie vir die gasvryheid, skoon en netjiese kamer en talle klein
ekstratjies.

18. Jun, 2015

Ronel & Tinus Wagener (Worcester)

Baie dankie vir julle hartlike ontvangs en liefde. Ons het baie lekker gekuier in 'n skoon en netjies plek. Ons sal weer kom as die geleentheid hom voordoen. Sal ook julle plekkie bemark sover as ons kan. Nogmaals baie dankie vir alles.




23. Feb, 2015

Babette & Oumas van Potchefstroom

Met groot waardering vir die hartlike ontvangs, die netjiese uitleg met alles wat ons benodig; selfs ons soort tydskrifte. Dis die eerste gastehuis waar alles wat ons nie eens aan sou dink nie, voorsien word. Puik!

22. Feb, 2015

Fanus vd Merwe

Dit was great dankie, die beste wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Ja en die strykyster het dit nogal vir my gedoen hoor!! Groete

21. Feb, 2015

Barry & Anne from Cape Town

We had a wonderful stay, more than we had hoped for! Thank you.

13. Dec, 2014

Tobie & Kathy Kruger Standerton Mpumalanga

Baie dankie vir so 'n siels-lafenis, die plekkie is voortreflik; sal beslis weer hier aandoen op ons roete heen en weer.

14. Oct, 2014

Janet Visagie - Durban

I must say that my family and I had the most beautiful and comfortable stay at your guest house.I must compliment you and your team for a very neat, clean and hygienic place. It is such a pleasure to have a home away from home and it truly felt like that.
Everything smells clean and fresh. A very well - kept place. Thank you for the hospitality. I know where to come in the future. God bless.



3. Oct, 2014

Alfred & Sandra Kloppers Rustenburg NW

Gaste kamer: Baie dankie vir lekker nagrus. Plekkie goed ingerig en netjies skoon. Sal beslis aanbeveel vir vriende.
Dankie.

25. Jun, 2014

Pete & Mart, Guinea Fowl Lodge, Knysna

Baie dankie, ons het baie gerieflik gebly. Julle plekkie is baie goed toegerus - veral die heerlike ruim badkamer!
Voorspoed!

5. Jun, 2014

Jackie & Hilary, PE

Sonelle and Martyn
Thank you so much for an amazing and comfortable night in your guesthouse. It by far exceeded our expectations and will most certainly be recommended by us, to our fellow campers in PE. The personal touches and homely feel makes
it very endearing to a tired traveller. Thank you!

15. May, 2014

Hanna, Matleena, Lindamari & Anni

Four girls from Finland are very thankful for your kindness. The house was very nice and clean. Thank you!

26. Apr, 2014

Ashton - Sydney, Austraila

Certainly a comfortable respite from days on the road. The owners were so friendly and went out of their way to make me feel welcome. I'll certainly be back if I find myself in Upington.

14. Apr, 2014

Kobus, Sanet, Luke & Rico Klopper

Hi Julle ag dit was wonderlik om hier te oornag. Alles was net perfek; die plek is so pragtig en so gerieflik ingerig.
Liefde groete

17. Mar, 2014

Piet en Emma Basson, Elandsfontein Distrik, Kemptonpark

Baie dankie. Ons het heerlik gekuier by julle in 'n netjies, goedversorgde woonstel, aangename atmosfeer met vriendelike ontvangs. Julle plek is 'n bate vir die dorp en omgewing en 'n kosbare oorstaanplek vir reisigers.

15. Feb, 2014

Koos en Judy Krugel & Christa van Zyl Kleinzee Namakwaland

Ons was aangenaam verras; netjies, skoon en 'n perfekte oorblyplekkie. Sal die Versamelnes defnitief onthou en aanbeveel. Baie dankie!

12. Feb, 2014

Jean & Chuck Cook, Jeffreys Bay

Thank you so much for absolutely delightful accommodation. Everything is so neat and clean. Your décor (loved all the birdies) together with all the little touches truly made it very special. Thank you for everything and may God bless you and your family.

6. Feb, 2014

Marie & Elfranko Malan, Rustenburg

Jy mag maar ... sekerlik die smaakvolste plek wat ons nog besoek het! Dankie vir die voortreflike diens. Ons sal jou advertensie wees. Doen so voort!

21. Jan, 2014

Jancke, Barbara, Jacques en Ewan, De Aar

Baie dankie! Die plekkie is wonderlik. Dit was 'n awesome naweekie. Sal enige tyd weer kom. Dis 'n baie mooi, skoon plekkie. God bless

18. Jan, 2014

Tommy en Adri

Julle plekkie is baie mooi en skoon. Dankie dat ons hier kon oorslaap.

17. Jan, 2014

Nora, Sabine and Peter from Germany

We had a lovely stay here, very comfortable, thank you.

16. Jan, 2014

Anthea & Patrick

Baie dankie vir u gasvryheid. Die woonstel is baei netjies en gerieflik. Dit was lekker om na 11 ure op die pad, by so 'n skoon en ontspanne plek tuis te gaan.

8. Jan, 2014

Die Neale's van Wingate Park

Baie dankie! Die plek is pragtig, skoon en gemaklik!

6. Dec, 2013

Piet, Adrie & Jacques Malherbe

Wat 'n netjies en gerieflike fasiliteit wat julle hier het. Ons sal Versamelnes sonder huiwering aanbeveel. Sterkte en seënwense

1. Dec, 2013

Ragel Harris & Elaine v Rensburg Betlehem

Heerlik gebly. Baie netjies! Groete

7. Nov, 2013

Hannetjie en Yolande Steenkamp

Baie dankie dat ons by julle kon oorslaap. Dit was soos tuis. Ons waardeer al jul moeite om alles so netjies en keurig te hou, en natuurlik die rustigheid.
Beste groete

21. Oct, 2013

Con en Annatjie Meyer, Pretoria

Na 'n lang dag was Versamelnes 'n heerlike oorstaanaand! Baie dankie vir die keurige detail wat 'n tuiste skep vir die reisiger wanneer mens oor die drempel stap! Dankie vir die bederf lekkergoed en gasvryheid. Sal beslis graag weer oorbly as ons in Upington
kom.

20. Oct, 2013

Martie & John Reed, Springs

Baie dankie vir jul gasvryheid, vriendelikheid en vir die netjiese woonstel. Ons het dit baie geniet en waardeer dit opreg! Baie lekker gekuier en dalk eendag sien ons weer. Mag die Here julle ryklik seen.

18. Oct, 2013

Godfrey & Mohammed

Baie dankie vir die beste verblyf in Upington. Die plek is baie mooi. Sien julle weer.

24. Sep, 2013

Gerhard en Marianna van Zyl, Bronkhorstspruit

Sonelle, baie dankie vir 'n warm ontvangs! Julle plekkie is net 'n seen. Sal julle by almal aanbeveel. Mag Jesus julle seen met hierdie skoon, rustige en stil plekkie.

24. Sep, 2013

Flippie, Marthie en Malie van Rustenburg; Sannie van Alberton

Baie dankie. Na heeldag oppad was dit wonderlik om so mooi en netjiese rusplek te kry. Ons het dit baie geniet. Die beddens het heerlik geslaap. Die koffie was 'n lafenis toe ons arriveer. Ons sien uit daarna om die 19de weer hier te slap.

11. Sep, 2013

Sam Brookes

Heerlik gekuier en GERUS na my besige dae - in stilte en met alles wat ek kon nodig kry, byderhand. Sonelle, jy het aan alles gedink. Ek sal julle beslis aanbeveel by almal wat slaapplek in Upington soek. Ek dink nie daar's meer stylvolle waarde vir geld
as jou plekkie nie! Tot 'n private braai area!

29. Aug, 2013

Martie & Jan Smitdt

Baie dankie. Jou plekkie is awesome. Mens kan sien jy het moeite gedoen om 'n mens te laat tuis voel. Ons sal jou aan almal aanbeveel. Brackenfell, Wes-Kaap

23. Aug, 2013

Bunny and Sandy

Dear Sonelle Thank you for your wonderful hospitality and making us so welcome. Your guest unit is beautiful and comfortable and there is not a thing one could need here. Good luck in the future and God bless. Once again thank you.

13. Aug, 2013

Esther en Piet Rossouw - Kathu

Lanklaas so lekker in 'n ander bed geslaap. Baie dankie vir al die gerief en netjiese skoon plekkie. Sal julle defnitief aanbeveel.

12. Aug, 2013

Boeta en Anelda Stemmett

Awesome! Pragtig, netjies, skoon. Dit is 'n heerlike plek en baie dankie vir julle gasvryheid. Sal dit aanbeveel en self weer kom.

7. Aug, 2013

Louis and Dawn - Bloemfontein

Awesome! Home away from home! Thank you for your hospitality.

1. Aug, 2013

Wayne and Nicky Bosman, PE

Dankie vir die gasvryheid. The unit was perfect after transversing Namibia and Kgalagadi. Dit is 'n oasis in die wilderness.

30. Jul, 2013

Priscilla and Segren - DBN

Thank you so much for your kind hospitality. Really liked your décor. Peace and quiet.

28. Jul, 2013

Berdine en Joanie Ackerman - Prince Alfred Hamlet

Baie dankie Sonelle, ons het baie lekker gebly. Jou plek is perfek en so netjies! Ons sal beslis weer kom en ek sal jou aanbeveel vir almal wat op Upington wi oorslaap.

18. Jul, 2013

Carol en Berney

Baie dankie vir die netjiese, pragtige plekkie. Ons het heerlik geslaap. God sal julle seen.

16. Jul, 2013

Julian Lac Key

Thank you for affording us the opportunity to stay at your guesthouse. The place is lovely.

14. Jul, 2013

Louette du Plessis - Kimberley

Wat 'n aangename plek wat julle het! Baie dankie vir die moeite met my! Sal defnitief weer kom aanklop.

8. Jul, 2013

Pokwas gesin van Montagu in die Wes-Kaap

Baie, baie dankie dat ons hier kon bly. Ons het dit regtig baie geniet en gaan gerus weer kom. Die woonstel is baie netjies en skoon en ons het almal lekker geslaap.

3. Jul, 2013

Johan & Coline, Hartbeesfontein

Baie dankie vir jul gasvryheid, veral so laat in die nag. Baie, baie dankie - jul plek is besonders.

22. Jun, 2013

Andrew Deacon en gesin - Kathu

Baie dankie vir mooi en netjiese akkommodasie. Sal weer kom en aanbeveel vir ander.

18. Jun, 2013

Michiel Johan Bester

Baie dankie vir mooi skoon plekkie - reis oral oor Afrika en die een is besonder. Sterkte en seen vir julle.

10. Jun, 2013

Natania, Lara & Elton.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly en sal weer hier kom bly.

17. May, 2013

Barbara & Alice (Windhoek, Namibia)

We had a very lovely stay! Will definitely recommend it and will most definitely stay here again on our next visit!

11. May, 2013

Riana Mouton & Bernedine Habig (Heilbron)

Wat 'n voorreg was dit om vir 5 nagte in hierdie mooi, skoon en netjiese plekkie te bly. Dankie vir jul vriendelikheid en liefde. Ons waardeer dit! Baie seen.

5. May, 2013

Chris en Magda Grobler

Baie baie dankie vir die lekker bly. Alles is so mooi skoon en netjies en stilte en vrede. Dit was heerlik en die woonstel lyk baie mooi en gerieflik. Beter kan mens nie kry nie en die vriendelikheid en gasvryheid. Sal dit aanbeveel by al ons vriende en
sien dalk binnekort weer. Baie dankie

13. Apr, 2013

Hennie en Letitia Prinsloo (Koedoeskop)

Baie dankie, baie netjies, skoon en mooi! Lekker geslapies! Sal weer draai as ons ooit weer die rigting sou kom!!! Groete

10. Apr, 2013

Tanya en Frans

Baie dankie, julle plek is pragtig. Ons het baie lekker gebly. Groete

5. Apr, 2013

Marlize Port Nolloth

Baie tevrede. Baie dankie. Jy is 'n engel.

3. Apr, 2013

Tobie & Alri

As oud-Upingtonners was dit 'n voorreg om in julle mooi gastehuis te oornag. Dankie vir julle vriendelike ontvangs en alles wat julle gedoen het om ons tuis te laat voel. Ons beveel julle graag aan by ons vriende. Groete en seenwense

22. Mar, 2013

Annatjie Grobler - Bloemfontein

Skoon, netjies en smaakvol. Het lekker oornag.
Groete

7. Mar, 2013

Clayton Cook

Lovely place run by lovely people! thanks for a wonderful stay!!

22. Feb, 2013

Barry en Anna, Windhoek Namibie

ONs is werklik baie beindruk en hoogs tevrede om hier te kom bly. Ek sal dit wyd vertel. Die plek is pragtig, die atmosfeer aangenaam, die omgewing rustig en di emense vriendelik en hartlik.

20. Feb, 2013

Pieter en Judy

Wonderlike gasvryheid. Pragtige mense. Skoon en netjies. Net 'n plesier om hier te oornag. God's seën

13. Feb, 2013

Makkie en Hannes Boksburg

Baie dankie vir so 'n lieflike eenheid. Baie lekker geslaap. Sal die plekkie by al die ATV 4x4 vriende aanbeveel. Mag jiulle ryklik geseën wees in 2013.

31. Jan, 2013

Kim, Robert, Morné and Chandré

Thank you very much for a lovely clean and refreshing guest unit. It really allowed us to relax and was a great ending to our road trip.

19. Jan, 2013

Wayne & Juanita

Ons wil net baie dankie sê dat ons by julle wonderlike plekkie kon oornag. Mag die Here julle ryklik seen vir 2013. Soos die jong klomp sê: julle rock!

17. Jan, 2013

Michele en ouers

Baie dankie vir jul gasvryheid, pynlike netjiese en skoon blyplek. Sal verseker aanbeveel en self weer om kuier.

16. Jan, 2013

Johan Bester

Baie dankie. Skoon & netjies; sal weer kom.

7. Dec, 2012

Nic & Pam

Baie dankie vir so skoon en netjiese plek. Was lekker om hier te kon slaap. Geseënde kersfees.

29. Nov, 2012

Dijon & Gerrit

Verskriklik baie dankie vir die wonderlike plekkie, ons sal julle defnitief weer sien!
Beste groete

15. Nov, 2012

Rina en Talita van Brakpan

Ons het nie die regte woorde om julle te bedank vir hierdie pragtige en stylvolle plekkie nie. Baie dankie vir alles wat julle gedoen het om dit vir ons so gerieflik en rustig moontlik te maak.

10. Nov, 2012

Tanya Clarke van Cartrack NC

Baie dankie vir 'n ongelooflike plekkie, ek reis baie rond en die is by ver die mooiste plekke wat ek oornag het. Groete

3. Nov, 2012

M. Cloete

Dit was regtig 'n plesier om hier te bly. Ek kom weer. Baie dankie.

2. Nov, 2012

Fia vd Heever

Baie dankie vir 'n lekker skoon, gerieflike plek met 'n lekker bed om op te slaap. Groete